#NAF16 Claude Cozens Trio

Claude Cozens is ’n meester op die dromme, maar hierdie groep is ’n móét-sien, want dit is Kaapse jazz met drie van Suid-Afrika se nuwe jazz-sterre.

Met: Claude Cozens, Kyle Shepherd en Benjamin Jephta

Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 30 Junie 2016, 22h00

Nasionale Kunstefees 2016

Claude Cozens Trio

#NAF16 Claude Cozens Trio


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply