Hierdie digters span kragte saam met die befaamde jazz-pianis, Kyle Shepherd en groep, om hierdie woord- en-musiek mashup moontlik te maak.
Sleutelwoord Argiewe:Kyle Shepherd
#NAF2015 Carlo Mombelli & The Storytellers
Die fokus van dié ensemble is die komponis / baskitaalspeler Carlo Mombelli. Die baskitaar is die fokus van Mombelli se avant garde komposisies. Saam op die verhoog is twee talentvolle Suid-Afrikaanse musikante, Kyle Shepherd en Kesivan Naidoo. Mbuso Khoza uit KwaZulu-Natal verleen sy stem aan die verrigtinge. Genre: Musiek Taal: English Ouderdomsbeperking: Geen Kaartjies: R …
Afrikaaps
Afrikaaps is weer met ons. Dit is ’n Afro-futuristiese Hip-hop teaterproduksie wat die wortels van Afrikaans uitgraaf onder die oorspronklike inwoners van die Kaap.
Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord
Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
