
Internasionale Jazz Dag word op 30 April gevier as deel van vanjaar se South African Association for Jazz Education (SAJE) Jazz Festival in Kaapstad.
Die SAJE vind elke ander jaar plaas en fokus nie net op uitvoerings nie, maar ook opvoeding. Vanjaar se fees spog met name soos die Bokani Dyer Trio, Carlo Mombelli, Kyle Shepherd, Amanda Tiffin en David Ledbetter.
Die fees vind plaas by die Reeler-teater in Rondebosch, Kaapstad vanaf 28 tot 30 April 2017.
Kaartjies is beskikbaar by www.quicket.co.za of by die deur. R100/R80 vir volwassenes en R60/R40 vir studente en pensionarisse.
(foto: Reza Khota)
Ek woon in die V.S. en wil Afrikaans leren. Wie kan ‘n bietjie help ge?????
bjornson
Die Afrikaanse akteur Gys de Villiers het so ‘n diens op fiverr wat baie nuttig is.
Gaan na https://www.fiverr.com/s2/f1a17b777c
Search vir gysdev.
Op die Results blad gaan hy jou die opsie gee om te soek vir Users Containing gysdev.
Op Gys se blad kan daar dalk iets wees wat jy wil gebruik.