A Midsummer Night’s Dream

Met suksesvolle speelvlakke by die Kunstekaap Skouburg en die Nasionale Kunstefees agter die blad, keer William Shakespeare se gewildste komedie op openbare aandrang terug na die Maynardville Opelug Teater, om in afwisseling met Cardenio opgevoer te word.

Gevul met magiese elemente, humor, spektakel en romanse, is A Midsummer Night’s Dream ‘n perfekte pasmaat vir die sterrehemel en woud atmosfeer van Maynardville.

23 Januarie tot 26 Februarie 2013
Kaartjies wissel van R110 to R180.

Lewer kommentaar

Leave a Reply