Een van die eerste opvoerings van Hamlet, in William Shakespeare se leeftyd, was aan die ooskus van Suid-Afrika.
In 1608 het die bemanning van die skip die Red Dragon hul weergawe van Hamlet opgevoer aan boord. Dié gebeurtenis is die inspirasie vir hierdie weergawe.
Met: Marcel Meyer, Nicholas Dallas, Callum Tilbury, Dean Balie, Jeremy Richard & Mathew Baldwin
Regie, stel & beligting: Fred Abrahamse
Verwerking: Fred Abrahamse & Marcel Meyer
Kostuums: Marcel Meyer
Musiek: Charl-Johan Lingenfelder
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Tydsduur: 3 uur
Kaartjies: R 75 & R 65
Plek: Rhodes Teater, Grahamstad
Datum: 6 – 8 Julie 2015
The Tragedy of Hamlet,
Roekeloos,
10 Junie 2015.