#NAF2015 Born in the RSA

Met Born in the RSA bring Grahamstad vanjaar hulde aan die legendariese dramaturg Barney Simon.

Born in the RSA is in 1985 wêreldwyd geloof as innoverend en briljant. Dit verweef die alledaagse storie van mense in Suid-Afrika in die tagtigs. Thoko Ntshinga, wat in die oorspronklike produksie gespeel het, behartig nou die die regie.

Met: Thenjiwe Bono, Nicky Donahue, Zacharia Melani, Mia Steinman, Glen Donahue en Sindiswa Bona
Regisseur: Thoko Ntshinga
Teks: Barney Simon
Stel: Patrick Curtis
Beligting: Luyanda Somkhence & Lara Foot
Vervaardiger: Lara Foot

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R 75 & R 65
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 2 – 4 Julie 2015

Born in the RSA,
Roekeloos,
10 Junie 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply