Die Kaapse Stadsballet se trefferproduksie Night & Day, ‘n sprankelende huldeblyk aan die lewe en musiek van Cole Porter, sal tot 11 Januarie 2014 in die Kunstekaap Teater opgevoer word.