Die Kaapse Stadsballet se jaarlikse Ballet Toekennings, ‘n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse balletkalender, het Saterdag by die geselskap se ateljee in Rondebosch plaasgevind.