1969
Die Woodstock musiekfees van drie dae begin op ’n melkplaas naby New York. Daar is 400 000 feesgangers. Twee babas word gebore en drie mense sterf.