Die Amerikaanse kunstenaar Augustine Kofie het, in samewerking met die Suid-Afrikaner Paul Senyol, die Lovell Galery in Woodstock omskep in ‘n kunswerk getiteld Gather.
Indien jy in die Kaapse Skiereiland woon kan jy gaan kyk by Albertweg 135 in Woodstock.

(foto Onek)
