Die dokumentêre rolprent met die Suid-Afrikaanse verbintenis, Searching for Sugar Man, het ook die dokumentêre afdeling gewen by vanjaar se Oscars.
Beste rolprent:
Argo
Beste akteur:
Daniel Day-Lewis – Lincoln
Beste aktrise:
Jennifer Lawrence – Silver Linings Playbook
Beste akteur in ‘n ondersteunende rol:
Christoph Waltz – Django Unchained
Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol:
Anne Hathaway – Les Misérables
Beste regisseur:
Life Of Pi – Ang Lee
Beste oorspronklike teks:
Django Unchained – Quentin Tarantino
Beste animasiefilm:
Brave – Mark Andrews, Brenda Chapman
Beste filmkuns:
Life of Pi
Aangepaste draaiboek:
Argo – Chris Terrio
Beste dokumentêre film:
Searching for Sugar Man – Malik Bendjelloul, Simon Chinn
Rolprent in ander taal:
Amour
