Amanda Botha en Wium van Zyl voer ’n gesprek oor die religieuse digkuns en tekeninge van Sheila Cussons.
Items uit die uitsonderlike Sheila Cussons-versameling word tydens die gesprek visueel belig, waarna die oorspronklike Cussons-manuskripte en sketse gesien kan word in ’n spesiale uitstalling.
1 Maart 12:00 | J.S. Gericke-biblioteek Ouditorium, Stellenbosch | 120 minute | R50
