Te veel hartseer en verdriet sit my maklik af van ‘n film. Daar is meer as genoeg verdriet in ons daaglikse lewe, mens wil nie sommer betaal om nog te sien nie.
Sleutelwoord Argiewe:Ginnifer Goodwin
He’s Just Not That Into You
Die oorspronklike boek het ‘n paar jaar gelede verskyn, was pure pulp, ‘n goeie verskoning om op Oprah te verskyn en het natuurlik miljoene kopieë verkoop.
