Drew Barrymore tydens ‘n onlangse fotosessie vir haar nuwe fliek Grey Gardens.
Sleutelwoord Argiewe:Drew Barrymore
He’s Just Not That Into You
Die oorspronklike boek het ‘n paar jaar gelede verskyn, was pure pulp, ‘n goeie verskoning om op Oprah te verskyn en het natuurlik miljoene kopieë verkoop.
Charlie’s Angels: Full Throttle
Charlie’s Angels: Full Throttle speel soos ´n oopketel musiekvideo, net klein stywe boude en borste waar jy kyk.
Confessions of a dangerous mind
Sommige dinge in die lewe maak net nie sin nie. Wil jy nou meer dat George Clooney nie te sleg vaar as regisseur nie.
