James Bond en die tannie wat so sit en suig

deur Gerda Niemann In ons buurt was daar ‘n lekkergoedwinkel wat goedkoop lekkergoed verkoop het. Verdagte suigstokkies vir onder R5 en ysies wat basies water was vir R1 elk. Die tannie wat daar gewerk het het altyd aan iets gestaan en kou of suig. Sy het swaar asemgehaal en kon ook nie sonder hulp beweeg …