Honde onwelkom op sekere strande

Honde is op drie van Kaapstad se mees gewilde strande verbied en nóg honde-vrye strande is in die vooruitsig.

Ingevolge nuwe regulasies van die stad Kaapstad, word honde nie meer vanaf 1 Desember op Kampsbaai-, Mnanadi- en Clifton Vierde Strand toegelaat nie.

Hondestappers wat dié strande gebruik sal swaar boetes opgelê word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply