Dave Brubeck oorlede

Die Amerikaanse jazz-pianis Dave Brubeck is Woensdag oorlede weens hartversaking, ‘n dag voor sy 92ste verjaardag.

Sy seun Darius Brubeck was van 1983 tot 2006 verbonde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal waar hy die eerste graad in jazz-musiek ingestel het.

As jy nie bekend is met Brubeck se rol in die musiekgeskiedenis nie kan jy na hierdie BBC dokumentêr kyk:

1959 The Year that Changed Jazz


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply