Suid-Afrika se mees gevierde pianis, Abdullah Ibrahim, sal op 13 en 14 Oktober 2017 twee solo-klavierkonserte lewer by die Artscape-teater.
Sleutelwoord Argiewe:Abdullah Ibrahim
Slegs een aand – Abdullah Ibrahim onder die sterre
Nelson Mandela, die enigste Suid-Afrikaner wat destyds meer bekend was as Abdullah Ibrahim, het van hom gesê: “Bach, Beethoven, we’ve got beter.”
#NAF Good Company
Christopher Duigan se Good Company is interessant. Dit plaas die kollig op die wat Ludwig van Beethoven en Abdullah Ibrahim in gemeen gehad het.
Labels
Suid-Afrika se diverse musiekgeskiedenis word tans herdenk met ‘n uitstalling by die Iziko Slawekwartier in Kaapstad.