Slegs een aand – Abdullah Ibrahim onder die sterre

Nelson Mandela, die enigste Suid-Afrikaner wat destyds meer bekend was as Abdullah Ibrahim, het van hom gesê: “Bach, Beethoven, we’ve got beter.”

Hierdie is ’n gulde geleentheid om die man op ’n spesiale verhoog, die Maynardville Amfiteater, te sien. Onder die sterre te sit en te luister na Dollar Brand se solo’s op klavier.

Maak ’n kruisie by 18 Desember 2015 as jy dalk in die Kaap is. Die Maynardville Amfiteater is in Wynberg.

Kaartjies kos R375 en is beskikbaar by Webtickets.

Abdullah Ibrahim
Abdullah Ibrahim

Lewer kommentaar

Leave a Reply