Darth Vader is nie jou pappa nie

Hiervoor sorg die mense van Graphic Armor se Saber Skins, kondome met ’n Star Wars-tema.

Die Darth Vader aanhaling op die kondoom is “I will not be your father”.

Met die rand se waarde gaan ’n maand se plesier jou ongelukkig ’n paar sent kos met die kondome wat tans $3.00 een kos, dis tans om en by R47.

Star Wars kondome

Lewer kommentaar

Leave a Reply