Die Rijksmuseum in Amsterdam het tans ’n “Safe Sex?”-uitstalling.
Kategorie Argiewe:Kondome
Noodplan vir kondoomgebrek
Elders op hierdie werf word daar vertel hoe jy jou eie beflappie kan maak om jou met mond-doos-kontak tydens cunnilingus te beskerm. Kleefplastiek, waarvan jy met talkpoeier of mielieblom verhoed dat die plastiek aan homself kleef, kan gebruik word. Maar mielieblom kan net so gebruik word om ‘n gebruikte kondoom gereed te maak vir ‘n …
Darth Vader is nie jou pappa nie
Hiervoor sorg die mense van Graphic Armor se Saber Skins, kondome met ’n Star Wars-tema.Die Darth Vader aanhaling op die kondoom is “I will not be your father”.Met die rand se waarde gaan ’n maand se plesier jou ongelukkig ’n paar sent kos met die kondome wat tans $3.00 een kos, dis tans om en …
Vrae oor kondome
Vir diegene wat wil weet of mens kondome kry wat nie latex bevat nie. Die antwoord is ja. Vra by jou apteek of hulle dit aanhou.Ekke skryf: “Ek het ‘n vraag wat ek dink ander ook dalk graag sal wil weet. Ek en my kêrel is nou ‘n jaar saam. Ek was voorheen getroud en …
Hoe veilig is ‘n kondoom
Ekke skryf: “Ek het ‘n vraag wat ek dink ander ook dalk graag sal wil weet. Ek en my kêrel is nou ‘n jaar saam. Ek was voorheen getroud en moet erken dit is nogal moeilik om nee te sê na mens weet hoe dit voel ens ens. In elk geval… My kêrel kla dat …
Met of sonder ‘n kondoom?
‘n Studie in The Journal of Sexual Medicine het bevind dat mense seks ewe veel geniet, of hulle nou ‘n kondoom of smeermiddels geniet, of nie.
Vaginale dam
Ek het die volgende vraag ontvang:BenHoekom sukkel ´n mens so om “vaginal dams” te koop te kry? By baie apteke weet hulle nie eens waarvan ´n mens praat as jy daarvoor vra nie. Dan, as jy ten aanhore van omstanders blosend moet verduidelik waarvoor dit gebruik word, het hulle dit nie.Ook die paar sekswinkels wat …
Kieliekondome en vool-kielieringe
‘n Kieliekondoom (Eng. “French tickler”) is tradisioneel die naam vir ‘n kondoom wat spesiaal ontwerp is met ekstra, taamlik prominente, uitsteeksels of opgehewenhede. Die mees algemene kieliekondoom is dié wat aan die tip uitsteeksels het, in die vorm van vingers of haartjies. By sommige is die uitsteeksels uitwaaierend, by ander staan hulle reguit vorentoe. Ander …
Kondoom
‘n Kondoom is ‘n dun rubberskede wat voor seksuele omgang oor die penis geskuif word om swangerskap of seksueel oordraagbare siektes te voorkom.Vir diegene wat wil weet of mens kondome kry wat nie latex bevat nie. Die antwoord is ja. Vra by jou apteek of hulle dit aanhou.
Modebewuste kondome
Die Amerikaanse modeontwerper Marc Jacobs het dalk net ‘n nuwe gier begin met sy eie reeks kondome. Jacobs se kondome is beskikbaar in ‘n verskeidenheid helder kleure. Elke kondoom lees “Remember, Safety First! Xxoo Marc Jacobs” in die ontwerper se handskrif.
