Modebewuste kondome


Die Amerikaanse modeontwerper Marc Jacobs het dalk net ‘n nuwe gier begin met sy eie reeks kondome.

Jacobs se kondome is beskikbaar in ‘n verskeidenheid helder kleure. Elke kondoom lees “Remember, Safety First! Xxoo Marc Jacobs” in die ontwerper se handskrif.

Lewer kommentaar

Leave a Reply