Joost van der Westhuizen-video

Rapport en The Sunday Times het Sondag beweer hulle het ‘n “seksvideo” waarin die Suid-Afrikaanse rugbylegende Joost van der Westhuizen “‘n jong danseres vuurwarm vry en wit poeier saam met haar snuif”.

Na ons wyd en syd op die Net gesoek het kan ons nou die seksvideo vertoon van wat lyk soos ‘n bekende blou bul.

Dit is nie duidelik of daar enige vorm van penetrasie plaasvind nie.

Die video is nie vir sensitiewe persone bedoel nie.

(hierdie video is nie meer beskikbaar nie)

Jy kan die regte Joost-video op die tydskrif Heat se webwerf sien.
Die video is slegs geskik vir persone bo die ouderdom van 18 jaar.

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Hierdie is die grootste stront storie wat ek nog gehoor het. Verbeel jou net …… lyk my die mensdom is siek. Moet Joost nou dieselfde paadjie loop as Steve Hofmeyr???????????????

    Julle is siek in die kop man … kry hulp, en baie gou ook!!!!!!

  2. Het die mense dan niks beters om hulle mee besig te hou nie. Of hierdie storie van Joost nou waar is of nie, dit is sy eie private lewe en het absoluut niks met ander te doen nie. Dis kinderagtig!

  3. Joost se persoonlike lewe het niks met enige persoon te doen nie, moenie foute kry by ander mense as julself geraamtes in die kas het nie. Daar is geen klein en groot sondes nie. Hy het nodig om aan Amor en GOD te verduidelik geen ander persoon nie. Ons is ook nie gemagtig om vinger te wys nie. SA kom by los ander mense se privaat lewe uit, het dit nie nodig vir sensasie nie. Joost jy bly ons Bosvelders se Hero en oud Blou bul speler.

Lewer kommentaar

Leave a Reply