David Salleras het al aan verskeie projekte gewerk saam met Christopher Duigan.
Sleutelwoord Argiewe:Christopher Duigan
If I Loved You
Die program is gelaai met bekende, mooi melodieë uit gewilde popliedjies, klassieke musiek en musiekblyspele.
Candlelight soiree – The Gershwin Songbook
Steinway virtuoso Christopher Duigan speel Gershwin se Rhapsody in Blue, drie preludes and 18 transkripsies.
#FranLitFest Grand Soirée
‘n Opera-aand met skitterende stemme.
#FranLitFest For Piano
Die pianis Christopher Duigan gee ‘n voordrag van solo klaviermusiek deur FJ Haydn, Frederic Chopin, Franz Liszt, Claude Debussy en Maurice Ravel.
#NAF Good Company
Christopher Duigan se Good Company is interessant. Dit plaas die kollig op die wat Ludwig van Beethoven en Abdullah Ibrahim in gemeen gehad het.
Hilton Kunstefees
Die Hilton Kunstefees roem daarop dat hulle KwaZulu-Natal se voorste kunstefees is.
