Hilton Kunstefees

Die Hilton Kunstefees roem daarop dat hulle KwaZulu-Natal se voorste kunstefees is.

Vanjaar se hoogtepunt in Hilton is die Britse Komediant en buikspreker Paul Zerdin – genoem die buikspreker van die South Park-generasie.

Feesgangers kan ook uitsien na Marc Lottering, David Ives se nuwe stuk Venus in Fur en Christopher Duigan se Music Revival Concert Series.

Die fees vind plaas op 21 tot 23 September 2012. Besprekings maak vandag oop: 033 383 0126 / 7.

Paul Zerdin
Paul Zerdin

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar