#FranLitFest Grand Soirée

‘n Opera-aand met skitterende stemme.

Suid-Afrika se beste mezzo-sopraan Violina Anguelov saam met die jong tenoor Lukhanyo Moyake. Hulle sing gevierde arias, duette en liedjies uit Carmen, Samson and Delilah, La Traviata, Rigoletto, en vele meer, met begeleiding op klavier deur Christopher Duigan.

Kaartjies: R120
Plek: Café Bon Bon, La Petite Dauphine, Franschhoek
Datum: Saterdag 16 Mei, 19h00
Franschhoekse Letterkundefees 2015

Lewer kommentaar

Leave a Reply