Die program is gelaai met bekende, mooi melodieë uit gewilde popliedjies, klassieke musiek en musiekblyspele.

Ingesluit is musiek van Noel Coward, Cole Porter en musiek uit Spanje. Die Spaanse saksofoonspeler David Salleras sluit aan by Federico Freschi en Christopher Duigan.

Hierdie slim vervaardigde program gaan beslis nostalgie by die gehoor ontlok.

If I Loved You
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R80
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 4 Julie 19:00 5 Julie 15:00

Nasionale Kunstefees 2018


If I Loved You

David Salleras
David Salleras


If I Loved You


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply