David Salleras het al aan verskeie projekte gewerk saam met Christopher Duigan.

Hierdie Spaanse musikant het internasionaal aandag getrek met die gemak waarmee se saksofoon tuis is in ’n verskeidenheid van musiekstyle. Sy innoverende komposisies inkorporeer tradisionele flamenco melodieë met kontemporêre en avant-garde tegniek.

Duigan word algemeen beskou as een van Suid-Afrika se beste konsertpianiste.

Indigo bestaan uit komposisies van beide Salleras en Duigan. Dit word aangevul met musiek uit die tradisionele saksofoon repertoire van die Spaanse komponis Pedro Itturalde.

Indigo
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R80
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 5 Julie 15:00

Nasionale Kunstefees 2018


Indigo


Indigo


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar