Labels

Suid-Afrika se diverse musiekgeskiedenis word tans herdenk met ‘n uitstalling by die Iziko Slawekwartier in Kaapstad.
Die kunstenaar is Siemon Allen en die werk is getiteld “Labels”. Dit is ‘n reuse installasie wat bestaan uit 5 000 foto’s van plaatomslae in ‘n deurskynende gordyn.

Die werk is tipies Allen. Dit is ‘n groot area wat kleiner spasies omvou; by nadere ondersoek ‘n groot geheel wat ‘n klomp klein enklawes bevat. Die buitekant is ‘n kliniese minimalistiese gordyn, maar van binne is dit ‘n rits komplekse kleurvolle patrone, teks en vorms.

Elke omslag (label) verteenwoordig ‘n opname. Hulle is in chronologiese volgorde en begin in 1901. Bekende musikante wat mens erken sluit in Die Dagbreek Orkes, Spokes Mashiyane, Jeremy Taylor, Miriam Makeba, Abdullah Ibrahim, Hugh Masekela, Juluka, Kalahari Surfers, Prophets of da City en Die Antwoord. Dit word uitgestal saam met twee antieke klaviere, twee horlosies en ‘n grammofoonspeler.

Up close one is able to digest the details on each individual label. Some names and recordings are well known, but many more are now forgotten. A diverse range of musicians and bands are represented, including names such as Reuben Caluza, ‘Solomon Linda’s Evening Birds’, ‘Die Dagbreek Orkes’, ‘Spokes Mashiyane and his Rhythm’, Jeremy Taylor, Miriam Makeba, Abdullah Ibrahim, Hugh Masekela, ‘Phillip Tabane and his Malombo Jazzmen’, ‘Juluka’, ‘Kalahari Surfers’, ‘Prophets of da City’, and ‘Die Antwoord’.

Die uitstalling duur tot 30 Desember 2013.

Glen Fouten en Siemon Allen in Labels
Glen Fouten en Siemon Allen in Labels

Lewer kommentaar

Leave a Reply