So kry ons Afrikaans

Christo van Rensburg se So kry ons Afrikaans vertel die volle geskiedenis van die taal, met die fokus op die mense wat dit praat in al sy variëteite.

Michael le Cordeur en Jacques van der Elst pols die skrywer oor hoe almal se stukkies in die legkaart pas.

Woordfees 2013

7 Maart 14:00 | Boektent, Stellenbosch | 50 minute | R40


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply