Songs of Migration

Dié knap ontwerpte vertoning by die Kunstekaap Operahuis is vol rou emosie, uitbundigheid en passievolle storievertelling.

Songs of Migration is geskep deur die legendariese trompetspeler en komponis, Hugh Masekela, is dié musiekhuldeblyk geïnspireer deur die trek na verstedeliking, van tradisionele-, gemeenskaps- en erfgrond na die townships en stede.

Met liedjies deur groot kunstenaars soos Joseph Shabalala, Dorothy Masuka, Miriam Makeba en Hugh Masekela.

Kaartjies wissel van R100 tot R290.
7 – 11 November
Kunstekaap, Kaapstad
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek by Tel: 021 421-7695

Lewer kommentaar

Leave a Reply