Zybrandt met die gerusstellende, diep, donker stem, het sommer met die intrapslag vele aanhangers gewerf.
Sleutelwoord Argiewe:Hunter Kennedy
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.
Alles is gecancel!
Die Kaapse rapper, Middelvinger keer terug met “Alles is gecancel!”.
Die Heuwels Fantasties se nuwe video: ‘Plekkie in die Son’ met Early B
Ten spyte van die uitdagings, het DHF in 2020 drie nuwe albums uitgereik. 2021 wat in Mei die lig gesien het, het drie treffers gelewer wat altesaam reeds om en by `n honderd miljoen luisteraars op radio bereik het. Liedjies van al drie albums, wat dan ook “Live in Lockdown” en “Herverbeel” insluit, is ook …
Lees meer “Die Heuwels Fantasties se nuwe video: ‘Plekkie in die Son’ met Early B”
Anders
Zybrandt senuwe enkelsnit “Anders” is onlangs uitgereik en die video van die liedjie is pas bekend gestel.
Herverbeel
Met Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan.
Halfvol
Corné Pretorius het pas `n video vir sy derde enkelsnit getiteld “Halfvol” uitgereik.
In die Sitkamer
“In die Sitkamer” is so te sê my “fated baby,” vertel Janie.
Ons moet leef
“Ons moet Leef” van Die Heuwels Fantasties is een van daardie liedjies …
Bekende kunstenaars beskikbaar vir sessies
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het ons plaaslike musiekbedryf baie erg geraak.
