Daar’s ’n sekere gevoel wat net die somer kan bring – sout op jou vel, ’n kitaar teen sononder, en ’n vakansieromanse wat jy nooit vergeet nie.
Sleutelwoord Argiewe:Shan Read
Shan Read betree die mark met kragtige nuwe vrystelling
Die Afrikaanse musiekbedryf verwelkom ‘n nuwe stem met ‘n diep storie. Shan Read, ‘n gesoute kitaarspeler, liedjieskrywer en klanktegnikus, tree uiteindelik uit die agtergrond met sy debuut-single, “Spreek Jou Vry”.
