Spoorsny is Frieda van den Heever se eerste vollengte Afrikaanse album.
Sleutelwoord Argiewe:Hilda Smits
Hilda Smits bekroon met Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017
Hilda Smits se debuutdigbundel, Die bome reusagtig soos ons was, is met die Ingrid Jonker-prys vir poësie bekroon.
Die bome reusagtig soos ons was
Hierdie verrassende debuutbundel is een van die eerlikste sienings in Afrikaans van die werklikheid van die emigrant of expat wat Suid-Afrika verlaat het, maar nog steeds worstel met identiteit in ’n nuwe omgewing.
Gedigte van Hilda Smits
pers bloed uit jou voos tru
vir ‘n drenkeling
‘n paar laaste woorde om vir oulaas te skend
gebroke gedigte soos jou hees stem.