Bekroonde aktrise en sangeres-liedjieskrywer Marleé van der Merwe stel haar nuutste enkelsnit, “Vuurpyl,” bekend – ’n vuurwarm snit wat die kragtige oomblik vasvang wanneer ’n lank-verborge droom uiteindelik vlam vat.
Sleutelwoord Argiewe:Marleé van der Merwe
Aktrise Marleé van der Merwe se debuut vrystelling
Marleé van der Merwe is ’n nuwe stem in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf —’n bekroonde aktrise wat nou as dinamiese solo-kunstenaar haar eie pad stap.
