Kom luister na van die mooiste verse van Elisabeth Eybers.
Sleutelwoord Argiewe:Frieda van den Heever
#Woordfees Die Ander Konsert
Vier meesleurende stemme, twee kletsende klaviere, drie kitare, ‘n wereldklas baskitaarspeler en ‘n Ingelsman wat uitheemse tromme speel, kom op die verhoog bymekaar …
#Woordfees Ont(Pop)
Het jy al ooit gedink aan al die vroue in jou lewe: jou ma, jou suster, vrou, dogter, vriendin … en wat hulle vir jou beteken?
RSG Kunstefees opnames
Opnames voor ‘n gehoor vir RSG se eerste Kunstefees!
Sê jy ek’s dik 2
Die melktert het die koekroller getref en die dames sing steeds voort.
2013 Kanna-nominasies
Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.
Skeer op Richmond
‘n Road movie en ‘n chickflick vir Afrikaanse teater.
Deurbraak Aan de Braak
Aan De Braak teater in Stellenbosch het ‘n opwindende nuwe projek van stapel gestuur.
Bohaai oor Boggerol
U.S. Drama bied aan Bohaai oor Boggerol, ´n verkorting en verwerking van Shakespeare se Much ado about nothing in Afrikaans deur Martelize Kolver.
Elders aan diens
Die digter, skrywer, dramaturg en rubriekskrywer Jeanne Goosen is die tema van ‘n nuwe kabaret.
