#Woordfees Ont(Pop)

Ont(Pop),
Roekeloos,
21 Februarie 2015.

Het jy al ooit gedink aan al die vroue in jou lewe: jou ma, jou suster, vrou, dogter, vriendin … en wat hulle vir jou beteken?

Hierdie kabaret met opkomende aktrises Suenel van Schalk-wyk en Sjanel Vosloo slaan jou tussen die oë en klits emosies met ‘n glimlag en ‘n traan. Ervaar hoe ‘n vrou agter die skerms voel.

Met: Suenel van Schalkwyk en Sjanel Vosloo
Regie: Yolande Rabe en Marika van Heerden
Teks: Suenel van Schalkwyk en Sjanel Vosloo
Pianis: Frieda van den Heever

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 19:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar