The Stage Kunsteskool is ‘n bekende teater-opleidingsentrum in die hartjie van die Noordelike voorstede van Kaapstad.
Sleutelwoord Argiewe:Yolandé Rabé
Sê jy ek’s dik 3 … tripple dekker
Met: Yolandé Rabé & Marika van Heerden
#Woordfees Ont(Pop)
Het jy al ooit gedink aan al die vroue in jou lewe: jou ma, jou suster, vrou, dogter, vriendin … en wat hulle vir jou beteken?
Breek
Teebreek, wegbreek … BREEK.
Sê jy ek’s dik 2
Die melktert het die koekroller getref en die dames sing steeds voort.
Sê jy ek’s dik?
“Dames en here, ons lyk soos bere, ons vreet appels en pere, koek en lewer Weigh-Less vergewe, dames en here …”
Housecoat Blues
Hierdie kabaret gaan oor ‘n vrou van die skema’s wat ‘n battle het om te fight – vir pension en welfare en coupons by Shoprite.
Faan se stasie
Pieter Fourie bou met Faan se stasie in 1976 voort op die sukses van Faan se trein ‘n jaar tevore.