Frieda Kruger – stemkunstenaar, liedjieskrywer en musikant – span kragte saam met van ons land se mees begaafde musikante om liedjies uit haar eie pen lewe te gee op die verhoog. Sy verweef liedjies oor huil, lag, verlang, verlies, ekstase en lewe na die dood met gedigte en stories om jou op reis te neem na ‘n plek wat jy ken. Skoonveld het by die Toyota Woordfees debuteer en wen die Woordtrofee vir Beste Kontemporêre Musiekproduksie (solo gedrewe.

Met: Frieda Kruger (stem en klavier), Schalk van der Merwe (baskitaar), Frank Freeman (elektriese – en akoestiese kitaar), Annemie Nel (tromme en perkussie), Marina Louw (altviool)

24 & 25 Februarie 2023  20h15

Kaartjies beskikbaar by Computicket https://tickets.computicket.com/event/skoonveld/7208407

Frieda Kruger in Skoonveld
Frieda Kruger in Skoonveld

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply