Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
Sleutelwoord Argiewe:Jan Blohm
Republiek van Zoid Afrika Volume 3 CD en DVD
Die derde reeks van Republiek van Zoid Afrika het in Januarie 2016 afgeskop met duisende kykers en `n groeiende RZA parlement.
Jan Blohm in die Paarl
Jan skryf gedigte vandat hy kan onthou.
Jan Blohm en Niel Nachtrein
‘n Verskeidenheid van Jan Blohm se geliefde, digterlike liedere waarvoor hy bekendheid verwerf het.
Jan Blohm
Om Jan Blohm intiem te beleef bespreek jou tafel nou, by die gewilde en legendariese musiek-kroeg en restaurant, Steak ‘n Ale.
Lotus
Jan Blohm stel Lotus bekend, ’n DVD met gunsteling liedjies.
Jan Blohm toegesluit weens dronkbestuur
Beeld berig dat Jan Blohm Saterdagaand toegesluit is vir dronkbestuur.
Suid-Afrikaanse musikante se regte name
Bobby Angel – Robert Engelsman Dana Winner – Chantal Vanlee (Nie juis SA nie, maar interessant) Carike Keuzenkamp – Elizabeth Maria Magdalena van Zyl Dozi – Henk Opperman Cornelia – Cornelia Möller Bok van Blerk – Louis Pepler Chris Blignaut – Christian August Blignaut Janita Claasen – Janita Sarie Redelinghuys Silver de Lange – Johannes …
Die Runaway Sessions
Sedert Jan Blohm in 2004 op die Suid-Afrikaanse musiekhorison verskyn het, het hy met elke projek sy onteenseglike talent onderstreep en bewys.
Psalms van ‘n digter
Psalms van ‘n digter is ‘n produksie uit die penne en kitare van Jan Blohm, Christoph Kotze en Henre Masser.
