Jan Blohm en Niel Nachtrein

Jan Blohm en Niel Nachtrein by Die Boer restaurant teater in Durbanville.

24, 25 Maart om 20:30.

Kaartjies R120.

Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111.

‘n Verskeidenheid van Jan Blohm se geliefde, digterlike liedere waarvoor hy bekendheid verwerf het. Dié vertoning is sonder pretensie, maar vol van Jan se eerlikheid.

Jan Blohm
Jan Blohm

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar