Jan Blohm toegesluit weens dronkbestuur

Beeld berig dat Jan Blohm Saterdagaand toegesluit is vir dronkbestuur.

Blohm moes optree by die musiekfees Where Blues Meets Rock op die plaas Witfontein buite Bronkhorstspruit.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar