Voordrag en sang van Leipoldt-geïnspireerde musiek deur Niel Rademan en Wilken Calitz.
Sleutelwoord Argiewe:Niël Rademan
Êrens is jy
Die volksanger en troebadoer Randall Wicomb besing die liefde met toonsettings van die mooiste Afrikaanse gedigte.
Keurige klassieke musiekprogram met Spaanse flair
Die Absa KKNK het vanjaar weereens ‘n keurige klassieke musiekprogram.
Vêr van hier
Die gewilde kabaret- en volksmusieksanger Niël Rademan stel sy derde CD bekend.
Blondes and Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca in Argentinië.
SA Sopranos
Dié superstemme sing musiek uit operas, operettes, musiekblyspele en kabarette!
Opera Nostalgie: EOAN80/VERDI200
Beleef ’n aand van nostalgie en operamusiek.
2 Blondes 2 Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
Gons: Vryfees
Dit gons op die sosiale netwerke oor die Vryfees.
Die Sendeling
‘n Sendeling sterf en die politiek van die sewentiger jare maak sy begrafnis ‘n twispunt.
