SA Sopranos

Die SA Sopranos bestaan uit vyf operasterre wat al opgetree het voor onder andere; Nelson Mandela, Graca Machel, Koningin Elizabeth II, Koning Gustav van Swede en Koningin Beatrix van Nederland.

Dié superstemme sing musiek uit operas, operettes, musiekblyspele en kabarette! verwag vuurwerke, temtoertjies en bowenal die mooiste vokale musiek ooit.

Regisseur: Niël Rademan
Met: Lynelle Kenned, Minette du Toit-Pearce, Janelle Visagie, Goitsemang Lehobye, Jo-Nette le Kay, Elna van der Merwe (klavier)

Suidoosterfees

Venue: Kunstekaap Teater, Kaapstad
Wo 30 Jan 19:30 – 20:30
Prys: R100

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar