Gons: Vryfees

Aandag alle arty-farties in Bloem! Volgende week is Vryfees (dit klink wulps, maar dis bleikbaar die naam van julle kunstefees) Ek speel in Bloemers en Roemers 2 saam met Diaan Lawrenson, Shaleen Surtie-Richards en Marion Holm. Ons doen 4 shows en is reeds 80% uitverkoop. Wikkel en kry julle kaartjies by Computicket!
Karen Zoid
July 5, 2011

Volgende week hierdie tyd het ek al my eerste vertoning by die Vryfees gelewer!! Het jy jou kaartjies? Bestemming 12 Julie 15:00, Aasvoelklub! Sewe stuk band, nuwe songs, nuwe sketse! Moet dit nie mis nie!! xx
Bea Van Der Vyver
July 5, 2011
oe lekke Vryfees amper kan nie wag nie 🙂
Rouline Combrinck
July 8, 2011

Die fluitspeler van Hamelin: Teks: Philip de Vos. Orrel: Zorada Temmingh. Koor: Bloemfontein Kinderkoor olv Huibrie Verster. Voordrag: Niel Rademan. VRYfees in Bloemfontein. 12, 13 Julie. Computicket.
Niël Rademan
July 7, 2011

powered by Storify

Lewer kommentaar

Leave a Reply