Die gewilde kabaret- en volksmusieksanger Niël Rademan stel sy derde CD bekend.
Dié program bevat van sy eie lirieke, asook bekende Afrikaanse en Europese nommers. Soos gewoonlik beloof die kunsteNAR om jou te neem op ’n nostalgiese reis met musiek as universele taal.


Lewer kommentaar