Ag talentvolle jong klassieke musici span vir die eerste keer kragte saam om die nuwe normaal wat deur die globale Coronavirus pandemie veroorsaak is met drie lewendige konserte in samewerking met die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) op 9 en 10 Oktober 2020 in Kaapstad en Wellington te vier.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes
Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal
Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.