Chris Chameleon se eerste selfgeskrewe en selfgekomponeerde Afrikaanstalige album sedert 2009, word volgende maand uitgereik.
Sleutelwoord Argiewe:Chris Chameleon
Africana – (dis)seksie!
Die giere, gewoontes, heilige koeie, artikels en tradisies van Afrikaners word tong in die kies gedissekteer om te kyk wat klop in die hart …
#VSKunstefees Chris Chameleon in Africana – (dis)seksie!
Dié opwindende nuwe produksie neem gehore op ’n reis deur Africana.
Chris Chameleon – Hurt
Chris Chameleon – Hurt
Firmament
Saam met die vrystelling van sy nuwe album, Firmament, bied Chris Chameleon ’n gelyknamige produksie.
#Woordfees WAT: A tot Z
Die WAT se negentigste bestaansjaar word gevier met ’n reis deur die Afrikaanse musiek-erfenis van die afgelope nege dekades.
#Woordfees Chris Chameleon in Africana – (dis)seksie!
In hierdie opwindende nuwe produksie neem Chris Chameleon gehore op ’n reis deur Africana.
Afrikaanse Volksmusiek saam met Beeskraal & Vriende
‘n Samestelling van ou Afrikaanse Volksliedjies uit die FAK Sangbundel Volume I, nuut verwerk en gesing deur van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars.
Chris Chameleon – Pretoria
Chris Chameleon – vernuwend, prolifiek en eindeloos kreatief, het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, as `n musikale fenomeen.
Ingrid Jonker Wêreldwyd
Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
