Chris Chameleon – Pretoria

Chris Chameleon – vernuwend, prolifiek en eindeloos kreatief, het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, as `n musikale fenomeen.

Met `n eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en `n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower, het sy uitsonderlike talent het hom uitstekende resensies en vele toekennings besorg oor die afgelope agt jaar. Toekennings sluit twee Suid-Afrikaanse Musiektoekennings (SAMAs) en `n Erepenning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R150
Tydsduur: 90 minute (geen pouse)
Plek: Centurion-teater, Centurion, Pretoria
Datum: 28 Oktober 2015 – 20:00

Chris Chameleon – Pretoria,
Roekeloos,
15 Oktober 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar