Firmament

Saam met die vrystelling van sy nuwe album, Firmament, bied Chris Chameleon ’n gelyknamige produksie.

12 splinternuwe liedjies en die verhale daaragter word gekruie met sy gevoelvolle spitsvondigheid, eerlike vertolkings en lyfgrappies om gehore te lei na ’n wêreld van droom, wonder en lag.

Kapenaars kan hom 22 & 23 April sien by Die Boer in Durbanville.

Chris Chameleon
Chris Chameleon

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar